PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Wen 'N Hart: 'N Handleiding Vir Afrigters, Onderwysers En Ouers (Paperback)

Wen 'N Hart: 'N Handleiding Vir Afrigters, Onderwysers En Ouers (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Wen 'N Hart: 'N Handleiding Vir Afrigters, Onderwysers En Ouers (Paperback)
  • Wen 'N Hart: 'N Handleiding Vir Afrigters, Onderwysers En Ouers (Paperback)

    CUM Books
    Jannie Putter
    Regular price
    R300.00
    Sale price
    R300.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781776056835

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    “Ons kan motiveer tot ons blou word. Ons kan afrig en die beste tegnieke in die wêreld implementeer. Ons kan inspireer en aanmoedig en elke moontlike geleentheid soek…As jy nie die hart van ‘n kind of atleet het nie, het jy niks.”

    Wen ‘n Hart is geskryf na 27 jaar se werk met duisende kinders, hulle ouers, afrigters en onderwysers. Jannie is self die pa van twee besondere kinders – ‘n seun, Victor, en ‘n dogter, Danielle. Sy ervaringe en belewenisse saam met mense van uitlopende agtergronde, gesinne, sportspanne en individuele atlete het hom met tyd en ervaring ‘n opening gegee na die harte van kinders en mense. Ervaring is werklik ‘n getroue leermeester.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781776056835
    3. Barcode : 9781776056835
    4. Size : 140 x 215 mm
    5. Long Author : Jannie Putter
    1. Number of Pages : 274 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Kwarts Publishers

    Recently Viewed