NLV Bybels - Nuwe Lewende Vertaling

    Filter
      Hierdie is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat die oorspronklike Hebreeuse, Aramese en Griekse tekste in hedendaagse Afrikaans aanbied. Daar is ’n unieke balans tussen noukeurigheid en akkuraatheid en lesersvriendelikheid. Daar is ook voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament.
      32 products