PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Vreugde! Kleuters Bybel-Kinders Vier Jesus (Sagteband Met Flappe)

Vreugde! Kleuters Bybel-Kinders Vier Jesus (Sagteband Met Flappe)
  • Load image into Gallery viewer, Vreugde! Kleuters Bybel-Kinders Vier Jesus (Sagteband Met Flappe)
  • Vreugde! Kleuters Bybel-Kinders Vier Jesus (Sagteband Met Flappe)

    CUM Books
    Ewald Van Rensburg
    Regular price
    R80.00
    Sale price
    R80.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781920593476

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781920593476
    3. Barcode : 9781920593476
    4. Size : 155 x 195 mm
    5. Long Author : Ewald Van Rensburg
    1. Number of Pages : 112 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christian Media Publising

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius