Vredemaker: 'n Aangrypende Verhaal van Hoop (Sagteband)
By: Reggie Peace
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Vredemaker, ’n Aangrypende Verhaal van Hoop
Reggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het.
Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer.
Maar hy bly ontevrede met homself - hy sug voordurend na erkenning en aanvaarding.
Tot hy besef dat hy ʼn keuse het: Kies die lewe, óf kies ’n stadige dood.
Reggie se verhaal is een van hoop.
Sy storie is een van swaarky, maar ook van uitdagings wat oorkom kan word en hoe om met Christus aan jou sy sterker anderkant uit te kom.

Product Information
Category : Inspirerend
SKU : 9780796323767
Author : Reggie Peace
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 20 mm
Page Count : 224
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi