PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Vat Die Regte Pad - Jesus S'n (Sagteband)

Vat Die Regte Pad - Jesus S'n (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Vat Die Regte Pad - Jesus S'n (Sagteband)
  • Vat Die Regte Pad - Jesus S'n (Sagteband)

    CUM Books
    Stephan Joubert
    Regular price
    R230.00
    Sale price
    R230.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781776353910

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe ’n “regte Christen” moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is ’n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle.
    Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy gaan definitief nie hier tien beproefde resepte vir suksesvolle Christenwees, of so iets, raakloop nie. Maar dit wil wel saam met jou reis na ’n paar onontdekte skatte in die Here se skatkamers. Dit wil die “las van gewone gelowiges soos ek en jy se skouer aflig om (buiten-)gewone lewens tot eer van die Heer te leef. Net dit.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781776353910
    3. Barcode : 9781776353910
    4. Size : 152 x 234 mm
    5. Long Author : Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 192 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lapa Uitgewers

    Recently Viewed