Tussen Angs En Sekerheid: Gedagtes Rondom Gebed (Sagteband)
By: Ferdinand Deist

Product Details
Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed is nou weer in hierdie heruitgawe beskikbaar. Hy gesels met mense wat graag wil bid, maar nie kán nie. Wanneer gebed iets is wat jy elke dag doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde is, het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. Die boek is nie 'n kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed weer te vind. "Tussen angs en sekerheid het vir my hoop gebring. Dit het my nie net laat nading ook ander mense en my verhouding met hulle nie, maar ook dat daar plek is vir twyfel by God." sê Dana Snyman.
Specifications
- Category : Gebed
- SKU : 9780796322777
- Barcode : 9780796322777
- Size : 130 x 198 mm
- Long Author : Ferdinand Deist
- Number of Pages : 152 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi