PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Toe Ons in Ghrieshuis Was (Sagteband)

Toe Ons in Ghrieshuis Was (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Toe Ons in Ghrieshuis Was (Sagteband)
  • Toe Ons in Ghrieshuis Was (Sagteband)

    CUM Books
    Maretha Maartens
    Regular price
    R180.00
    Sale price
    R180.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781776351435

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie. Die Ramp wat alles verander het. Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand ’n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. SKU : 9781776351435
    3. Barcode : 9781776351435
    4. Size : 137 x 212 mm
    5. Long Author : Maretha Maartens
    1. Number of Pages : 176 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lapa Uitgewers

    Recently Viewed