Ter Wille van (Sagteband)
By: Madelie Human
Ter Wille van (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Danika was vir ’n kort rukkie dolgelukkig getroud totdat haar man, Ryk Terblanche, in ’n vreemdeling ontaard het.
Sy verloor hul ongebore baba nadat hy haar aanrand, en worstel steeds jare daarna met die verlies terwyl hy sy vonnis in die tronk uitdien.
Om die honger na haar eie kind te stil, word Danika ’n suksesvolle skrywer en werk as ’n vrywilliger by die neonatale afdeling van ’n hospitaal.
Dit is hier waar Malan van den Heever haar raaksien … Maar Malan worstel met sy eie omstandighede.
Hy het sy swanger vrou in ’n motorongeluk verloor en die smart en skok dreig om hom in te sluk.
Die medici kon hul tweelingbabas red, maar nie vir Reina nie.
Dat hy nou alleen na sy pasgebore babas moet omsien, voel vir hom onwerklik en hy sukkel om afskeid te neem.
By die hospitaal sien hy hoe liefdevol Danika die babas vertroetel en vra haar om hom met die versorging van sy dogtertjies te help.
Malan se skoonouers dreig egter om voogdyskap oor die tweeling te verkry, en sy prokureurvriend stel ’n gerieflikheidshuwelik voor ter wille van die kinders.
Maar Danika sukkel om weer ’n man in haar lewe toe te laat, en Malan voel dat hy ontrou aan sy oorlede vrou is.
Gedurende hierdie tyd word Danika se eksman in die tronk vermoor en sy word van die moord verdink.
Sy besef ook dat sy haar ontluikende gevoelens vir Malan in hul gerieflikheidshuwelik verborge sal moet hou.
Die getroude paartjie se wedersydse vriende vind na twintig jaar weer onverwags ’n kans op geluk, maar sal Danika en Malan vry kan breek van hul verledes?
Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9781779881021
Author : Madelie Human
Language : Afrikaans
Size : 232 mm x 152 mm x 21 mm
Page Count : 272
Format : Paperback
Publisher : Lapa Uitgewers
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.
