PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Stil Vloei Die Komati (Sagteband)

Stil Vloei Die Komati (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Stil Vloei Die Komati (Sagteband)
  • Stil Vloei Die Komati (Sagteband)

    CUM Books
    Elize Parker
    Regular price
    R280.00
    Sale price
    R280.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780639607153

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    ’n Fratskoeël het hulle dit genoem. Die een wat hulle nefie, Jaco, in die voorkop net bo sy oog getref het. Sy ouers het die drie niggies vir sy dood verantwoordelik gehou.

    Jare later word Lenore se hulp ingeroep om die renosterkalfie by Bateleur te help versorg. Haar droom is om ’n toevlugsentrum vir diereslagoffers van wildmisdaad te stig. Tarien droom daarvan om ’n skuilhuis vir die slagoffers van mensehandel teen die grens te vestig. Maar nou is sy al hoe minder oortuig sy is waar sy moet wees. Bella dra ontwerperspakkies. Hofsaak ná hofsaak maak sy seker die waarheid seëvier. En nou is hulle deur Tjaart, wildboer en een van die rykste suikerrietboere duskant Komatipoort, bymekaar gebring om die bande te knip of bevestig.
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. SKU : 9780639607153
    3. Barcode : 9780639607153
    4. Size : 129 x 198 mm
    5. Long Author : Elize Parker
    1. Number of Pages : 320 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lapa Uitgewers

    Recently Viewed