Skattejag Bybel (1983)(Hardeband)

Product Details
Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling.Vorm ‘n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel.
Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders.Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul leer- en vergelykende stadiums.
Voed liggaam, siel en gees.Maak Bybellees 'n opwindende avontuur. Rig kinders in die regte rigting op hul geestelike reis. 'n Goeie bron vir ouers en onderwysers.
Specifications

- Category : Afrikaans 1983 Vertaling
- Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
- SKU : 9781920592684
- Barcode : 9781920592684
- Size : 135 x 235 mm
- Long Author : Ewald Van Rensburg
- Number of Pages : 1856 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Christian Media Publising