Rut En Boas: ’N Liefdesverhaal (Sagteband)
By: Barend Vos

Product Details
“Waar u gaan, sal ek gaan, en waar u bly, sal ek bly. U volk is my volk, u God is my God” (Rut 1:16).
Rut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonmoeder Naomi – selfs ook ’n weduwee – wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab – dié Ragab wat ’n rooi tou uit Jerigo se muur laat hang het. Tog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar uit empatie met die prostitute buite Bethlehem se poorte gee. Oor alles heen waak die oudstes met hulle eie agendas, dikwels selfverryking of onregmatige bevoordeling.
Hieruit triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, dié van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en ’n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare individue met hulle deugde én ondeugde maak.
Verkoopspunte
* Outeur van Uit die Beek
* Vertroud met Bybelromanvorm, derde Bybelroman
* Vertel pragtige liefdesverhaal uit die Bybel op spannende wyse oor
Specifications

- Category : Fiksie
- SKU : 9780796322623
- Barcode : 9780796322623
- Size : 130 x 198 mm
- Long Author : Barend Vos
- Number of Pages : 288 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi