PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)

Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)
Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)
  • Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)

    CUM Books
    Wendy Maartens
    Regular price
    R49.00
    Sale price
    R49.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431623198

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
    In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
    Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431623198
    3. Barcode : 9781431623198
    4. Size : 165 x 205 mm
    5. Long Author : Wendy Maartens
    1. Number of Pages : 96 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed