Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

Op Pad Deur Betlehem: 66 Stiltyd-Oordenkings Van Genesis Tot Openbaring (Sagteband)

SAVE
R44
Op Pad Deur Betlehem: 66 Stiltyd-Oordenkings Van Genesis Tot Openbaring (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Op Pad Deur Betlehem: 66 Stiltyd-Oordenkings Van Genesis Tot Openbaring (Sagteband)
  • Op Pad Deur Betlehem: 66 Stiltyd-Oordenkings Van Genesis Tot Openbaring (Sagteband)

    CUM Books
    Engela Linde (van Rooyen)
    Regular price
    R220.00
    Sale price
    R176.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780796322487

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Soos die ganse Ou Testament afgestem was op die koms van die beloofde Messias, so is die Nuwe Testament afgestem op sy reële koms en die totstandkoming van die nuwe Israel. Die skrywer hou daarvan om die kronologie, tydvak en kulturele atmosfeer rondom ’n gebeurtenis of persoon te ondersoek en poog om die stof toeganklik te maak, met herkenbare raakpunte van die lewe vandag. Die daaglikse lewe en geografie in die wêreld van die Nuwe Testament word nagevors. Die universeel menslike dilemma word weerspieël in die tema van alle musiek en literatuur: Verloor, soek, vind. Die goue draad van die verlossingsgeskiedenis bly behoue tot waar dit aangegee word na die evangelieskrywers vir die krip in Betlehem en daarna aan die apostels van Christus, tot by die boek Openbaring.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9780796322487
    3. Barcode : 9780796322487
    4. Size : 130 x 198 mm
    5. Long Author : Engela Linde (van Rooyen)
    1. Number of Pages : 288 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi - BM

    Recently Viewed