PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Oop Deure (Sagteband)

Oop Deure (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oop Deure (Sagteband)
  • Oop Deure (Sagteband)

    CUM Books
    Coenie Burger
    Regular price
    R220.00
    Sale price
    R220.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781868044825

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Coenie Burger se boek Oop deure - wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer is veel meer as ‘n blote uitleg van die boek Openbaring. Dit is aktueel en toepaslike vir ons onseker tye van pandemies, toenemende konflik, morele verval en ekologiese rampe. Vanuit die beeldryke Openbaringboek bied dit ‘n verrassende, troosryke en hoopvolle blik op God Drie-enig, en God se toekoms waarin alles nuut gemaak word. Die boek open deure, nie net op God se toekoms nie, maar ook op geleenthede vir die kerk se missionale roeping vandag. Die fokus is veral ook op gemeentes wat in gehoorsaamheid meegeneem word in God se sending gerig op die herstel van ‘n gebroke wêreld.
    Specifications
    1. Category : Kerk
    2. SKU : 9781868044825
    3. Barcode : 9781868044825
    4. Size : 140 x 215 mm
    5. Long Author : Coenie Burger
    1. Number of Pages : 188 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : CLF Uitgewers

    Recently Viewed