PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Oomblik Van Waarheid (Sagteband)

Oomblik Van Waarheid (Sagteband)
Oomblik Van Waarheid (Sagteband)
Oomblik Van Waarheid (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oomblik Van Waarheid (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oomblik Van Waarheid (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Oomblik Van Waarheid (Sagteband)
  • Oomblik Van Waarheid (Sagteband)

    CUM Books
    Leon De Villiers
    Regular price
    R249.00
    Sale price
    R249.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9780639902623

    Product Details
    “Oomblik Van Waarheid” is ʼn oproep om dit wat ons glo weer dieper te bekyk en teen God se Woord te toets!” sê De Villiers, net soos gedurende die destydse Protestantse Hervorming. Waarom is daar soveel skommelinge en desperaatheid in ons land en die samelewing? “Wat sou hervorming en in werklikheid herlewing vandag van Suid-Afrika vra?” wil hy weet. Hervorming waarin mense weer geanker is in die Woord en die Gees van God.

    Watter wortels is daar in ons Afrikaner tradisie wat ons verhoed om God se volle krag en heerlikheid te beleef? In 1517 het Martin Luther met reg die kerklike norms van sy dag bevraagteken. In 2017 was die 500 jaar herdenking van die Reformasie. Vyfhonderd jaar lank herinner God die Afrikaner en Sy kerk: “Ek wil jou meer gee as kerk tradisies.” Die boek vat jou op ‘n ontdekkingsreis vanaf die Reformasie, déúr jou kerk tot ín jou binnekamer – en lei jou na jou groot Oomblik van Waarheid. Hierdie is een van die reistogte wat ek en jy as Afrikaner nie mag of moet mis nie – want, ons ganse toekoms hang hiervan af.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9780639902623
    3. Barcode : 9780639902623
    4. Size : 145 x 205 mm
    5. Long Author : Leon De Villiers
    1. Number of Pages : 562 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Leon de Villiers

    Recently Viewed