
Ook Jou Lewe Is In God Se Hand (Sagteband)
By: Kobus Hattingh
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Die boek is ‘n bybelstudie oor nege uiteenlopende mense in die Bybel, opgestel deur ‘n kleingroep, vir kleingroepe. Bekende en minder bekende karakters word in diepte bekyk. Temas wat hieruit vloei, sluit onder andere die huwelik, heiligheid, roeping, deursettingsvermoë en eerbaarheid in. Elke Bybelstudie bevat ‘n hele aantal leesgedeeltes vir dieper delf in die Woord, agtergrondinligting oor die karakters, indiepte-vrae met riglyne vir moontlike antwoorde, vrae wat die groep saam kan beantwoord, asook spesifieke gebedsonderwerpe wat pas by die Bybelstudie.
Product Information
Category : Bybelstudie
SKU : 9780864874955
Author : Kobus Hattingh
Language : Afrikaans
Size : 148 mm x 210 mm
Page Count : 176
Format : Paperback
Publisher : Bybel-Media Handel