Ons Raaiselpad Met Alzheimersiekte (Sagteband)
By: Elise Nel

Product Details
Elise se eens briljante man begin vreemd optree. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar, in ’n oomblik van helderheid, om by hom te bly tot aan die einde. En Elise doen dit, met toewyding en met liefde. Hierdie ware verhaal is vol deernis: vir Elise se man, vir elkeen met alzheimersiekte, en vir dié wat hulle liefhet. Sy gee ook praktiese raad aan versorgers en stippel die tekens uit waarna ’n mens moet oplet.
Specifications
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9780796321756
- Barcode : 9780796321756
- Size : 130 x 198 mm
- Long Author : Elise Nel
- Number of Pages : 240 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi