Ongeskonde (Sagteband)
By: Alwyn Uys
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Alwyn Uys is gebore om 'n Springbok-rugbyspeler te word, maar word verlam in 'n motorongeluk op 24-jarige ouderdom. Na intense rehabilitasie gaan Alwyn huis toe, en niks is soos dit was voor die ongeluk nie. Hy vertel deernisvol en eerlik hoe hy met genade van Bo opgestaan het en besluit het om aan te gaan met sy lewe. Die ongeluk het hom kans gegee om dinge te doen wat hy nooit voorheen sou gedink het sy hou kon doen nie. In 2019 word hy die eerste paraplegiese atleet wat 'n Ironman-kompetisie in minder as sewe uur te voltooi. Op 11 Desember 2020 word hy die eerste parapleeg ooit wat van Robbeneiland na Eden on the Bay (Bloubergstrand) swem. Met vele ander terugslae en teleurstellings in sy vroeë lewe, ontvou 'n verhaal van ontembare deursettingsvermoë wat ander sal inspireer.
Verkoopspunte
* Inspirerende verhaal van uithouvermoë
* Alwyn vertel eerlik hoe hy sy stryd met depressie oorwin het
* Alwyn is 'n aktiewe vlogger en het 14 400 instagram followers
* 'n Dokumentêr oor Alwyn se lewe Against All Odds is in 2021 internasionaal vrygestel
Verkoopspunte
* Inspirerende verhaal van uithouvermoë
* Alwyn vertel eerlik hoe hy sy stryd met depressie oorwin het
* Alwyn is 'n aktiewe vlogger en het 14 400 instagram followers
* 'n Dokumentêr oor Alwyn se lewe Against All Odds is in 2021 internasionaal vrygestel
Product Information
Category : Inspirerend
SKU : 9780796322135
Author : Alwyn Uys
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 20 mm
Page Count : 176
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi