Onbeskryflike Genade: Boodskap Van Geloof, Hoop En Liefde (Sagteband)
By: Stefaans Coetzee
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Ek is Stefaans Coetzee.
Ek is ’n kind van God.
Ek is ’n man en ’n pa.
Ek is nie my verlede nie.
Stefaans Coetzee se pa was ’n alkoholis. Toe hy ses was, het sy ma hom kafee toe gestuur. Met sy terugkoms was sy weg. Van kleins af moes Stefaans veg vir aanvaarding en liefde, by die huis en in die kinderhuis. Sy storie begin in die Vrystaat, loop deur donker dade in Worcester, via verskeie tronke, tot op Klerksdorp. Dit is die verhaal van ’n seun wat die heel ergste sou doen, vir aanvaarding. Onbeskryflike Genade: Boodskap Van Geloof, Hoop En Liefde is ook ’n verhaal van hoop, genade, en tweede kanse. Dit wys dat enigeen kan verander. Jy ook.

Product Information
Category : Biografie / Outobiografie
SKU : 9780796323286
Author : Stefaans Coetzee
Language : Afrikaans
Size : 198 mm x 130 mm x 15 mm
Page Count : 208
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi