Om Weer te Dans (Sagteband)

By: Frenette Van Wyk

Regular price R300.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Zivah werk op Ezra se plaas in Galilea waar sy geurige olies leer meng en parfuum maak.

Sy dra swaar aan ’n verlore liefde en is ’n gevangene van ’n donker geheim uit haar verlede, maar hoop dat haar stukkende emosies heel sal word terwyl sy haar passie uitleef.

Barabbas met sy charismatiese persoonlikheid, onwrikbare avonturiersgees en vreeslose najaag van sy ideaal om die Jode van Romeinse heerskappy te bevry, vergestalt vir haar die vryheid en geluk waarna sy verlang.

Maar sy obsessie om die Jode van Romeinse onderdrukking te bevry dryf hom al dieper die verderf in en verder van Zivah af weg.

Ezra ontferm hom al hoe meer oor Zivah, maar sy is vasgevang in haar pyn en hoop vir ’n tweede kans met Barabbas toe Pontius Pilatus hom vrylaat in plaas van die misterieuse Messias-man wie sy ontmoet het ...

Maar dit verander steeds nie Barabbas se verterende haat, wraaksug en begeerte om vir sy mense ’n held te wees nie.

In ’n wêreld verskeur deur bloedvergieting, verlies en onvervulde hoop soek Zivah en Barabbas elkeen na heling, liefde en ’n tweede kans.

Hul paaie kruis telkens in liefde en pyn, maar net God se belofte van herstel – om weer te dans – kan hulle ware vryheid bring.

Sal Sy liefde genoeg wees om twee gebroke siele te heel en hul verledes in hoop te omskep?

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9781779880840

Author : Frenette Van Wyk

Language : Afrikaans

Size : 234 mm x 153 mm x 20 mm

Page Count : 256

Format : Paperback

Publisher : Lapa Uitgewers

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.