PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)

NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)
NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)
NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)
  • Load image into Gallery viewer, NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)
  • NLV Die Toeligtingsbybel Blougroen (Kunsleer)

    CUM Books
     
    Regular price
    R595.00
    Sale price
    R595.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431623242

    Notify Me When Available

    Product Details
    Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.
    Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.
    God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig om te lei tot geloofversterking en geestelike groei van lesers.
    Specifications
    1. Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
    3. SKU : 9781431623242
    4. Barcode : 9781431623242
    5. Size : 146 x 225 mm
    1. Number of Pages : 1504 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed