PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

’n Veilige Vesting (Sagteband)

’n Veilige Vesting (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’n Veilige Vesting (Sagteband)
  • ’n Veilige Vesting (Sagteband)

    CUM Books
    Stephan Joubert
    Regular price
    R199.00
    Sale price
    R199.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431624454

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is.
    Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef.
    Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevolle hemelse Vader vir sy kinders kan gee.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431624454
    3. Barcode : 9781431624454
    4. Size : 119 x 182 mm
    5. Long Author : Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed