PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
'n Lewe Voor God (Sagteband)

'n Lewe Voor God (Sagteband)

Stephan Joubert
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Stephan Joubert
Regular price
R240.00
Sale price
R240.00
Unit price
per 

“Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef.” 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit dagstukkies wat oorspronklik in Uit die Beek verskyn het, help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9780796321336
  3. Barcode 9780796321336
  4. Size 152 x 234 mm
  5. Long Author Stephan Joubert
  1. Number of Pages 368 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products