n Bietjie Reen (Sagteband)

By: Willem Pretorius

Sale price R50.00 Regular price R170.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Die titel van hierdie boek is ontleen aan die liedjie “Stuur groete aan Mannetjies Roux”, geskryf deur Christopher Torr en gesing deur Laurika Rauch, ’n lied wat in ons harte kom nesskop het. Want ons is boere. Ons ken die reuk van diesel met Afrika se son en die skoonheid van omgeploegde lande in die oggenddou. Hierdie boek met sy dagstukkies is verpak onder verskillende geloofsgewoontes en word spesiaal opgedra aan ons boeregemeenskap.
Boere, en dit sluit hulle vroue en kinders in, is ’n uitsonderlike familie wat in unieke omstandighede leef. Hulle leef naby aan die natuur en voorsien in hulle daaglikse behoeftes deur wat hulle verbou. Dit sluit die soet en die suur in; soms is dit te warm en ander kere reën dit te veel; soms is die markpryse só dat jy eintlik moet inbetaal om jou produk verkoop te kry, en ander kere kan jy breed glimlag oor goeie pryse. Een kenmerk van ons boere is dat hulle naby aan God en aan die natuur leef. Enige gesprek in ’n boerderygemeenskap draai kort voor lank oor geloof. Dit is geloof alleen wat boere oor die grondpaaie dra. Hulle glo in biddae vir reën, bid vir hulp aan medeboere wat in droogtes in ’n skuldlas verstrik raak en is gebedsmense wat saam droom oor goeie oeste. Hierdie boek wil ’n bydrae lewer op die reis van hierdie uitsonderlike boerefamilie. Dit is egter ook só geskryf dat enigeen – al is hulle nie boere nie – wat graag tydens hulle eie reis wil verdiep en groei ook waarde daaruit sal put.

Product Information

Category : Christelike Leefwyse

SKU : 9781776160341

Author : Willem Pretorius

Language : Afrikaans

Size : 148 mm x 210 mm

Page Count : 268

Format : Paperback

Publisher : Bybel-Media Handel

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.