Blessings Month - Save 15% on selected Gifts, Books & Daily Planners!
Shop Now

Lekkergoed vir die Lewe: Dagstukkies (Sagteband)

By: Susan Coetzer

Sale price R175.00 Regular price R290.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R75 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Lekkergoed vir die Lewe, Dagstukkies

“Ek hoop dat hierdie lekkergoed-dagstukkieboek 'n sagte malvalekkerhart by jou sal kweek en dat jy jou lewe, ten spyte van al die suurwurms op jou lewenspad, baie sal geniet.”

Hoe kan ek in ’n nuwe kragtige geloofsrat inbeweeg? Deur ’n ware konneksie met die Here te maak en die werking van sy Heilige Gees eerstehands te begin ervaar.
In hierdie onopgesmukte dagstukkies deel Susan Coetzer stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaar te ervaar: van die trapmeul by die werk en huis tot die glasskerwe op jou lewenspad.

Die 250 dagstukkies is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek en in te oefen. Die sal jou bemoedig om geestelik sterker te word sodat jy as gelowige staande kan bly in die moeilike tye waarin ons leef.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780796323422

Author : Susan Coetzer

Language : Afrikaans

Size : 234 mm x 152 mm x 20 mm

Page Count : 261

Format : Paperback

Publisher : Lux Verbi

DELIVERIES


We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can also choose Click & Collect at a nearby Pargo pickup point during checkout.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)