PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Landbouweekblad Hart tot Hart (Sagteband)

Landbouweekblad Hart tot Hart (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Landbouweekblad Hart tot Hart (Sagteband)
  • Landbouweekblad Hart tot Hart (Sagteband)

    CUM Books
    Kobus van der Westhuyzen
    Regular price
    R270.00
    Sale price
    R270.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796321916

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Vir die afgelope 49 jaar skryf ds Kobus van der Westhuysen al die Hart tot hart-rubriek vir Landbouweekblad. Dit is die rubriek wat die langste ononderbroke verskyn het in die geskiedenis van die Media24 stal. Ds Van der Westhuysen skryf in gewone taal vir gewone mense. Hy verstaan die hart van ’n boer en weet dat boere uitgelewer is aan die nukke en grille van die natuur waaroor hulle geen beheer het nie. Vir hierdie boek het ds van der Westhuysen self 366 paslike stukkies uitgesoek.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9780796321916
    3. Barcode : 9780796321916
    4. Size : 152 x 234 mm
    5. Long Author : Kobus van der Westhuyzen
    1. Number of Pages : 416 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed