Kom Saam: Wysheid vir Jou Lewensreis (Sagteband)
By: Sonja Goldberg
- Low stock - 5 items left
- Inventory on the way
- Low stock - 5 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis is die tweede boek in die gewilde Kom Saam-reeks van dagstukkies deur Sonja Goldberg en die opvolg van die eerste boek, Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis.
Hierdie besonderse dagstukkies is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie, wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis deur die laag-en hoogtepunte van elke dag.
Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite, krisisse en vrese.
Hoe weet ons wat is die regte keuses as daar so baie is?
Wat gebeur as ons verkeerde besluite neem en hoe hanteer ons die gevolge?
Elke dag moet ons te midde van die gewoel koers kies en antwoorde gereed hê oor die lewe vir onsself en ander; en nie net ten opsigte van ons persoonlike- en werksverhoudinge nie, maar ook ons geloof.
Gelukkig is daar ook vreugde, vriende en samesyn op die paaie van ons lewensreise – en ons betroubare, drie-enige God.
Hierdie dagstukkies nooi jou uit om teen jou eie pas Jesus Christus beter te leer ken, om te begryp hoe innig God jou lief het, en hoe naby Hy langs jou stap op jou lewenspad

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781779880208
Author : Sonja Goldberg
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 20 mm
Page Count : 224
Format : Paperback
Publisher : Penguin Random House SA