PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)

Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)
Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)
  • Kom Ons Vertel Weer Stories (Sagteband)

    CUM Books
    J.C. de Ferrieres
    Regular price
    R120.00
    Sale price
    R120.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781920701758

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Na bykans dertig jaar vandat tannie Sannie de Ferrières die sewende druk van ‘Kom ons vertel Stories’ die lig laat sien het, volg ‘n vars en hersiene agste druk van die boek onder ‘n nuwe titel ‘Kom ons vertel weer stories’. Die boek het soos soetkoek verkoop en daar moes al reeds weer ‘n negende druk voorsien word. Slegs 25 stories van die oorspronklike weergawe word in hierdie boek weergegee. Die stories strek van Bybelverhale tot sommer net ‘n storie, van ware lewensverhale tot kort getuienisse, maar elkeen met ‘n baie definitiewe geestelike les en ‘n pragtige illustrasie daarby.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781920701758
    3. Barcode : 9781920701758
    4. Size : 150 x 210 mm
    5. Long Author : J.C. de Ferrieres
    1. Number of Pages : 104 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Strat Training

    Recently Viewed