PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Kleuterkerk Doen-Boek 1 (Sagteband)

Kleuterkerk Doen-Boek 1 (Sagteband)
Kleuterkerk Doen-Boek 1 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Kleuterkerk Doen-Boek 1 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Kleuterkerk Doen-Boek 1 (Sagteband)
  • Kleuterkerk Doen-Boek 1 (Sagteband)

    CUM Books
    Elma Visagie,Marie Loubser
    Regular price
    R70.00
    Sale price
    R70.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780864878502

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Kleuterkerk 1 Doen-boek is die ideale “kategese”-hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou. Hierdie aktiwiteitsboek lê die inhoud van elke aanbieding by die kinders vas met ‘n Bybelvers, ʼn kort boodskap en ‘n gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen. Kleuterkerk 1 Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle. Gemeentebediening, Gemeentepakket, JEUG, Peuter (2-5)

    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9780864878502
    3. Barcode : 9780864878502
    4. Size : 210 x 297 mm
    5. Long Author : Elma Visagie,Marie Loubser
    1. Number of Pages : 48 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed