Jy Sal Oukei Wees (Sagteband)
By: Milanie Vosloo
Jy Sal Oukei Wees (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Dit is nie in die lewe se hoogtepunte of in swaarkrytye dat dit vir ons die moeilikste is om ons geloof uit te leef nie. Dit is meestal in die alledaagse, die doodgewone dae by die werk, by die huis, in ons motor. Dít is waar ons nie aldag weet hoe om bewustelik met God saam te leef nie.
Milanie Vosloo verstaan hierdie uitdaging om God in die hier en nou te beleef, van Hom bewus te raak en Hom te dien. En sy lei ons dieper die alledaagse in, dieper in God se teenwoordigheid in. Met praktiese raad en haar kenmerkende styl van bemoediging en begrip, werp sy lig op die kuns om ons geloof te lééf. Om stil te raak en te weet … God is hier, God is vir ons, God is naby in elke oomblik van elke dag.
Raak stil, en ontvang die genade-geskenk van elke dag met ope arms en ’n oop hart. Sodat jy ook in die alledaagse God se teenwoordigheid kan beleef.
Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781776160617
Author : Milanie Vosloo
Language : Afrikaans
Size : 210 mm x 146 mm x 8 mm
Page Count : 136
Format : Paperback
Publisher : Bybel-Media Handel
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.
