PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jesaja 28-39: Water In Die Woestyn (Sagteband)

Jesaja 28-39: Water In Die Woestyn (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jesaja 28-39: Water In Die Woestyn (Sagteband)
  • Jesaja 28-39: Water In Die Woestyn (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Fanie Cronje
    Regular price
    R155.00
    Sale price
    R155.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780864879042

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Here kla die nasies én sy volk aan. Wat is die aanklag? Onreg! Onreg het verskillende gedaantes. Dié wat hulle aan onreg skuldig maak, pluk die een of ander tyd die vrugte daarvan. Soos hoogmoed, kom ook onreg tot ʼn val. Dié wat ly as gevolg van onreg, kan weet dit gaan nie ongesiens verby nie. Soos water in die woestyn en strome in die wildernis, is die Here by sy mense. In goeie én moeilike omstandighede is Hy ons lafenis.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879042
    3. Barcode : 9780864879042
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Fanie Cronje
    1. Number of Pages : 144 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius