PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jesaja 13-27: 'n Wereld In Warboel (Sagteband)

Jesaja 13-27: 'n Wereld In Warboel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jesaja 13-27: 'n Wereld In Warboel (Sagteband)
  • Jesaja 13-27: 'n Wereld In Warboel (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Fanie Cronje
    Regular price
    R120.00
    Sale price
    R120.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780864879035

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Vanuit sy verhouding met die Here het Jesaja op ʼn sekere manier na die wêreld gekyk, dit geïnterpreteer en dan gesê: “So sê die Here …” Hierdie paar hoofstukke in die boek Jesaja word gekenmerk deur Godsprake oor die nasies. Hierdie uitsprake is aan Juda gerig en was bedoel om vir hulle perspektief te gee. Die boodskap vir Juda – én eeue later ook vir ons – is dat maghebbers nie onbepaald kan aanhou maak en breek soos húlle wil nie. Die Here laat onreg nie ongesiens verbygaan nie. Die Here is ʼn rots en toevlug vir ons wat in goeie én slegte tye in ʼn verhouding met Hom leef.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879035
    3. Barcode : 9780864879035
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Fanie Cronje
    1. Number of Pages : 144 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed