PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jesaja 1-12 - Net 'n Handjievol (Sagteband)

Jesaja 1-12 - Net 'n Handjievol (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jesaja 1-12 - Net 'n Handjievol (Sagteband)
  • Jesaja 1-12 - Net 'n Handjievol (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Fanie Cronje
    Regular price
    R120.00
    Sale price
    R120.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780864879028

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Jesaja was tussen 742 en 701 vC ʼn profeet in Juda en Jerusalem. Eeue later lees en interpreteer gelowiges steeds sy woorde. Jesaja het die Here se wil bekendgemaak in ʼn wêreld waarin konings hulle aan mag vergryp het. Nie net die konings van die piepklein Juda nie, maar ook die magtige Assiriese Ryk en Babiloniese Ryk het hulle hieraan skuldig gemaak. Dit hou egter nie stand nie. Sulke konings en ryke kom uiteindelik tot ʼn val. Jesaja vertel ons egter ook van die handjievol gelowiges wat, ongeag die omstandighede, op die Here bly vertrou en nie mense vertrap en verslind het nie.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879028
    3. Barcode : 9780864879028
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Fanie Cronje
    1. Number of Pages : 144 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed