Inspirerende Leierskap: Riglyne vir Sukses uit die Sakewêreld en die Woord SB
By: Brand Pretorius,Jurie Schoeman
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Inspirerende Leierskap, Riglyne vir Sukses uit die Sakewêreld en die Woord
Leiers kan nie op hulle eie die leierskapspad kan aandurf nie.
Hulle het wysheid, perspektief en insig nodig.
Inspirerende Leierskap, Riglyne vir Sukses uit die Sakewêreld en die Woord illustreer op 'n praktiese manier hoe tydlose beginsels en waardes steeds toepasbaar is in die sakewêreld en dat indien hierdie waardes die onderbou van 'n besigheid se kultuur verteenwoordig, die kans op sukses groter is.
Dit bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste leierskap uitbeeld.

Product Information
Category : Leierskap
SKU : 9780796323743
Author : Brand Pretorius,Jurie Schoeman
Language : Afrikaans
Size : 254 mm x 234 mm x 20 mm
Page Count : 272
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi