PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste: 'N Jaar Van Geestelike Groei (Sagteband)

In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste: 'N Jaar Van Geestelike Groei (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste: 'N Jaar Van Geestelike Groei (Sagteband)
  • In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste: 'N Jaar Van Geestelike Groei (Sagteband)

    CUM Books
    Stephan Joubert
    Regular price
    R250.00
    Sale price
    R250.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781776353897

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In die teenwoordigheid van die Allerhoogste is geskryf vir mense wat op soek is na die rus wat die Here gee, al leef ons in ’n gejaagde wêreld. ’n Lewe van innerlike vrede is vandag nog moontlik. Daardie vrede wat jou elke dag soos ’n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So ’n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur ’n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar.

    WAT MAAK HIERDIE BOEK ANDERS?

    • Die boek bevat geestelike oefeninge en daaglikse bemoediging.
    • Stephan Joubert dien as redakteur van e-kerk, ’n virtuele kerk wat weekliks derduisende mense oraloor per e-pos en by wyse van ’n groot webblad-bediening en konkrete noodprojekte bereik.
    • Met In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deel die skrywer die grootste lekkerte van sy lewe wat steeds is om die Here te volg en om te sien hoe Hy mense se lewens om elke hoek en draai met sy goedheid aanraak.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781776353897
    3. Barcode : 9781776353897
    4. Size : 152 x 234 mm
    5. Long Author : Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lapa Uitgewers

    Recently Viewed