PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Hooglied (11 Israel-Reeks)(Sagteband)

Hooglied (11 Israel-Reeks)(Sagteband)

Marzanne Leroux-Van Der Boon
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Marzanne Leroux-Van Der Boon
Regular price
Sold out
Sale price
R199.00
Unit price
per 

Hooglied is die elfde boek in die Israelreeks. Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Marc se ma,Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah. Reu’ven en Shlomit is swanger met 'n seuntjie wat vreugde bring. Rivkah word baie ernstig beseer toe hulle ambulans in 'n lokval gelei word en sy word as gyselaar aangehou. Sy draai by die dood om. Na haar herstel gaan sy en Marc na Krakow waar hulle aan The March of the Living deelneem.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 9780796321695
  3. Barcode 9780796321695
  4. Size 137 x 213 mm
  5. Long Author Marzanne Leroux-Van Der Boon
  1. Number of Pages 288 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products