Hier Is Ek Here: 366 Oordenkings: Vind Rus en Vrede aan die Voete van die Here HB
By: Jimi Le Roux
Hier Is Ek Here: 366 Oordenkings: Vind Rus en Vrede aan die Voete van die Here HB is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Couldn't load pickup availability
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Vind rus en vrede aan die voete van die Here
As jy smag na ’n dieper verhouding met God, is die 366 oordenkings in Hier is ek, Here net wat jy nodig het. Elke oordenking fokus op die oorvloedige seën wat jy kan ervaar wanneer jou lewe volkome oorgegee is aan God. Vind uit hoe om voluit te lewe, die bietjie te gee wat jy het, en oorvloedige seën te ervaar. Word ’n volgeling van Jesus en ervaar ’n lewe van ware betekenis en sin.
As jy gereed is vir jou beste lewe en om te groei in jou verhouding met God, ander en jouself, is jy gereed om te sê: Hier is ek, Here!
- 366 oordenkings oor hoe om ’n volgeling van Jesus te wees, te groei in jou verhouding met God, ander en jouself, versoeking te weerstaan en ’n lewe te leef wat oorgegee is aan God
- 388 bladsye
- Hardeband
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Here I Am, Lord
Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638011425
Author : Jimi Le Roux
Language : Afrikaans
Size : 190 mm x 150 mm x 23 mm
Page Count : 388
Format : Hardcover
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.
