Groete uit Skotland (Sagteband)

By: Sunet du Plessis

Regular price R300.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Frances vlug van ’n hartseer verlede weg na ’n koue Skotland toe.
Hier, waar haar ma se mense vandaan kom, wil sy graag ’n nuwe lewe begin en vergeet van wat gebeur het.

Daar aangekom, laat weet sy haar ouma Martie wat op ’n plaas naby Hazyview woon.
Sy begin werk as ’n onderwyseres by ’n plaaslike skool en loseer by gawe Skotte, maar selfs die pragtige landskap en mense is nie altyd genoeg om haar siel te salf nie.

In Suid-Afrika vind Martie dit moeilik om alles alleen te behartig.
Dit is nie maklik om ’n weduwee op ’n plaas te wees en haar kleinkinders groot te moes maak nie, al doen sy so met baie liefde en geloof.

Toe Frances se broer, Deon, gewerf word deur ’n skool in Pretoria voel sy egter heeltemal alleen.
Na onstellende gebeure op die plaas, besef Martie dat sy ’n plaasbestuurder sal moet aanstel, en só betree Dillon Geduld haar wêreld.

Gerbrand is ’n Suid-Afrikaanse predikant in Skotland en worstel met sy eie gebrokenheid en pyn terwyl hy ander moet bystaan.
Sy troos is die Skotse landskap, die Woord, sy bediening en sy ouers se ondersteuning.

Een Sondag sien hy vir Frances raak ... By die kerk ontmoet Frances ’n landheer en word na sy herehuis genooi.
Daar besef sy, sonder dat hulle dit weet, dat die MacIntyres bloedfamilie is ...

Groete uit Skotland is verhaal van intrige, familiebande en verrassings.
Gebroke mense vind hoop en bemoediging by mekaar terwyl hul worstel deur hulle eie verliese, verhoudings en teleurstellings.

Soms draai dinge nie uit soos jy verwag het nie, selfs nie eers op die asemrowende hooglande en eilande van Skotland nie.

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9781779881045

Author : Sunet du Plessis

Language : Afrikaans

Size : 234 mm x 153 mm x 21 mm

Page Count : 272

Format : Paperback

Publisher : Lapa Uitgewers

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.