Grietjie se Loutering: Gelukkig is dié wat Suiwer van Hart is, want hulle sal God Sien SB
By: Bettina Wyngaard
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- Orders placed by 16 December will be delivered before Christmas Eve.
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Grietjie kniel langs haar bed met die gestreepte grys deken. Netso op haar knieё lees sy die Bybel. Dan bid sy. “Ag, Here, dra my deur hierdie dag. Help my. Sit ’n wag voor my mond, maak elke woord uit my mond sag en soet.”
Grietjie se loutering: Gelukkig is dié wat Suiwer van Hart is, want hulle sal God Sien is die aangrypendeverhaal van ’n weduwee wat haar inkomste as tydelike huiswerker verdien in Grabouw. Sy sukkel om kop bo water te hou, maar haar geloof dra haar. Wanneer haar seun deur ’n provinsiale rugbyspan gewerf word, het die gesin hoop op ’n beter lewe.
Grietjie se geloof word getoets wanneer ’n tragedie die gesin tref. “Ek weet wanneer ek eendag by die punt kom waar ek weer met die Here kan praat met vrymoedigheid, dan wag Hy vir my. En wanneer dit voel ek kan nie meer nie, dan dra Hy my. Maak nie saak wat ek verloor nie, ek het Hom altyd. Wat meer wil ek hê?”

Product Information
Category : Fiksie
SKU : 9780637000741
Author : Bettina Wyngaard
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 152 mm x 17 mm
Page Count : 224
Format : Paperback
Publisher : Penguin Random House SA