Gebede Wat Berge Verskuif (Sagteband)
By: M. Eloff

Product Details
Na aanleiding van Jakobus 4:3 is hierdie boek saamgestel om ons te leer om reg te bid. Ons ontvang nie, want ons bid verkeerd. Daar is 'n groot verskeidenheid skrifgefundeerde gebede opgeteken, byvoorbeeld, Gebed van Lofprysing, Gebed van Liefde, Verlossing van Depressie, Genesing ens.
Specifications
- Category : Gebed
- SKU : 0620177608
- Barcode : 9780620177603
- Long Author : M. Eloff
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lewende Waters