PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)
Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)
Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)
Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)

Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)

Kathleen Edelman
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Kathleen Edelman
Regular price
R189.00
Sale price
R189.00
Unit price
per 

Ons almal het al die verkeerde ding gesê – of die regte ding op die verkeerde manier. Maar daar is ’n sleutel tot effektiewe kommunikasie ...
Ek sê dit – jy hoor dat is ’n praktiese werkboek wat bestaan uit ses sessies om te wys hoe die manier waarop mense aanmekaargesit is, beïnvloed wat hulle sê, hoe hulle luister en hoe ander hulle hoor. Die beginsels in die boek sal lesers se kommunikasie met ander verbeter. Die beginsels word telkens verbind met die apostel Paulus se raad van duisende jare gelede oor die woorde wat ons gebruik.
Hierdie werkboek sluit in:

• ’n vraelys van 40 eenvoudige vrae om jou temperament te bepaal
• besprekingsvrae vir groepe wat saam deur die boek wil werk
• oefeninge wat ontwerp is om aan te sluit by die ses sessies van die gratis app I Said This, You Heard That.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431623457
  3. Barcode 9781431623457
  4. Size 190 x 254 mm
  5. Long Author Kathleen Edelman
  1. Number of Pages 144 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products