Ek Is By Julle (Sagteband)

Product Details
’n Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is. Ek is by julle bevat 7 volledig uitgewerkte aanbiedings, wat maklik vir afsonderlike kontekste aangepas kan word. Elke aanbieding sluit in:
· ’n teksgedeelte en agtergrond oor die gedeelte
· ’n opsomming van die boodskap
· ’n speletjie of ysbreker
· ’n poppekas-storie
· ’n kort boodskap
· ’n aktiwiteit.
Vier Pinkster saam met ons kinders en help hulle om die Heilige Gees en sy werk in hulle lewe raak te sien.
Specifications
· ’n teksgedeelte en agtergrond oor die gedeelte
· ’n opsomming van die boodskap
· ’n speletjie of ysbreker
· ’n poppekas-storie
· ’n kort boodskap
· ’n aktiwiteit.
Vier Pinkster saam met ons kinders en help hulle om die Heilige Gees en sy werk in hulle lewe raak te sien.
- Category : Kinders
- SKU : 9781776160211
- Barcode : 9781776160211
- Size : 210 x 295 mm
- Long Author : Annelet Slazus,Etienne Snyman
- Number of Pages : 56 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Bybel-Media Handel