PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Verlore Seun Vannie Gaatjie (Sagteband)

Die Verlore Seun Vannie Gaatjie (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Verlore Seun Vannie Gaatjie (Sagteband)
  • Die Verlore Seun Vannie Gaatjie (Sagteband)

    CUM Books
    Ivor Swartz
    Regular price
    R240.00
    Sale price
    R240.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796322180

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n hooplose plek. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer terroriseer die gesin en een aand skiet Ivor en sy vriend sy broer en hy sterf later in die hospitaal. Ivor gaan tronk toe en met sy uitkoms begin sy lewe van voor af. Vandag is hy 'n jeugpastoor met 'n passie vir Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer. 'n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.
    Specifications
    1. Category : Biografie / Outobiografie
    2. SKU : 9780796322180
    3. Barcode : 9780796322180
    4. Size : 130 x 198 mm
    5. Long Author : Ivor Swartz
    1. Number of Pages : 208 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed