Die Seun Wat Bly Leef Het: Van Moeggesukkel Na Soveel Meer (Sagteband)
By: Jacques Papenfus
Die Seun Wat Bly Leef Het: Van Moeggesukkel Na Soveel Meer (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Online prices may vary from in-store prices.
Online prices may vary from in-store prices.
Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.
Free shipping for orders over R500
Free shipping for orders over R500
We offer free national shipping on orders over R500.
We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.
Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.
Free and easy returns
Free and easy returns
Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.
Product Description
Die Seun Wat Bly Leef Het, Van Moeggesukkel Na Soveel Meer
Jacques Papenfus se organisasie Moeggesukkel is bekend vir die duisende lewens wat hierdie platform aanraak, maar min mense ken die verstommende verhaal van die man agter die skerms. Ná ’n tragiese motorongeluk waarin Jacques op negejarige ouderdom sy hele gesin verloor, volg ’n lewe van trauma, skuldgevoelens, rebellie en ’n voortdurende hunkering na ’n plek waar hy behoort. Maar uit hierdie tydperk van ongekende seer het ’n buitengewone reis van geloof en herstel begin.
Jacques neem die leser deur sy donkerste jare, sy soeke na antwoorde, wonderbaarlike ontmoetings met God en die ontstaan van Moeggesukkel. Hierdie is die verhaal van 'n seuntjie wat gewonder het waarom hy oorleef het, en ’n man wat ontdek het dat sy diepste wonde die plek geword het waar God se genade die helderste skyn.
Die seun wat bly leef het is 'n getuienis van hoop vir elkeen wat verlies, verwerping of eensaamheid ervaar het – ’n herinnering dat ons waarde nie bepaal word deur wat ons verloor het of wat ander van ons dink nie, maar deur die wete dat ons kosbaar is in God se oë.
Die Seun Wat Bly Leef Het: Van Moeggesukkel Na Soveel Meer (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781779881441
Author : Jacques Papenfus
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 153 mm x 20 mm
Page Count : 272
Format : Paperback
Publisher : LUCA
DELIVERIES
We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose in-store pickup, or Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point, during checkout. All international orders are delivered through DHL.
