Product Details
n Tien-weke-Bybelstudie oor die lewe van Paulus. Min mense het die vroeë kerk so merkwaardig beïnvloed soos Paulus. In hierdie Bybelstudie sal jy Paulus – met sy onvermoeide ywer vir die uitbreiding van die evangelie – van nader leer ken deur hom op sy reise deur die Antieke Wêreld te vergesel.
Specifications
- Category : Bybelstudie
- SKU : 9780864874801
- Barcode : 9780864874801
- Size : 135 x 213 mm
- Long Author : Jaco Thom
- Number of Pages : 72 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Bybel-Media Handel