Die Geheime van Effektiewe Gebed (Sagteband)

By: Stephan Joubert

Regular price R290.00

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Baie gelowiges voel soms asof God slegs sommige van hulle gebede verhoor, en ander nie.
Of dalk voel dit selfs asof jou gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense sonder faal antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid.

Baie kinders van God voel moedeloos oor hul gebedslewe en wonder dikwels, “Bid ek reg?
Waarom voel dit partykeer asof my gebede nie verder as die plafon gaan nie?”
Jesus sê dan in Matteus 7:7, “Bid, en vir julle sal gegee word ...”

Hierdie is eeueoue vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het.

Is dit omdat God meer vir ander omgee as vir jou, of dalk net sekere geheime gebede verhoor wat jy nie van kennis dra nie?
En indien dit die geval is, waarom dan bid as God reeds besluit het of Hy gaan antwoord, of nie.
Die vraag is egter: Weet jy wat God van jou verwag wanneer jy bid?

In Die geheime van effektiewe gebed ondersoek en beantwoord Stephan Joubert hierdie vrae en meer, en lei die leser op ’n heerlike en interessante ontdekkingsreis deur Habakuk in die Woord waar die geheime van effektiewe gebed gevind kan word.
In hierdie gebedsgids sal jy die sleutels ontdek van hoe om waarlik volgens God se wil te bid, Hom in die proses te eer en te verheerlik, en jou daaglikse kommunikasie met Hom na nuwe vlakke van vreugde en vervulling te neem.

Product Information

Category : Gebed

SKU : 9781779881298

Author : Stephan Joubert

Language : Afrikaans

Size : 234 mm x 153 mm x 15 mm

Page Count : 224

Format : Paperback

Publisher : Lapa Uitgewers

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.