PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Boek Van Die Jubilee (Sagteband)

Die Boek Van Die Jubilee (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Boek Van Die Jubilee (Sagteband)
  • Die Boek Van Die Jubilee (Sagteband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781919728511

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In die jare 1947-1956 is daar altesaam 15 Hebreeuse Jubilee-perkament- rolle in vyf verskillende grotte by Qumran gevind, wat ’n aanduiding is van die belangrikheid van die Jubilee-geskrifte by die Qumran-gemeenskap. James VanderKam se vertaling van die Etiopiese teks, wat hier gebruik word, word beskou as die mees betroubare en korrekte vertaling. Die Boek van Jubilee vertel in diepte die verhaal vanaf Adam en Eva tot waar Israel die land Kanaän bereik – dit skets duidelik die ontwikkeling van Israel tot ’n volk en die betekenis van die Jubeljaarfeeste gedurende Israel se swerftog deur die woestyn.
    Specifications
    1. Category : Teologie
    2. SKU : 9781919728511
    3. Barcode : 9781919728511
    4. Size : 137 x 212 mm
    1. Number of Pages : 140 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Vaandel Uitgewers

    Recently Viewed