Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

SAVE
R65
Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)
  • Load image into Gallery viewer, Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)
  • Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R130.00
    Sale price
    R65.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431618507

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.
    Hierdie prettige speletjie bied:

    • 99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ʼn persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig
    • ’n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word
    • ’n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word

    Die kaartjies is geïllustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel geïllustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir ’n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op ’n prettige en interaktiewe manier verbreed.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431618507
    3. Barcode : 9781431618507
    4. Size : 29 x 98 mm
    1. Language : Afrikaans
    2. Format : Boxed Set
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed