Will I get it by Father's Day?

Place your order by 12 June to ensure delivery in time for Father's Day.

Die Aarde Se Wonderlike Begin (Sagteband)

By: Christyne Hinn,Costi W. Hinn

Sale price R63.20 Regular price R79.00

Orders placed by 12 June will be delivered in time for Father's Day.

Online prices may vary from in-store prices.

Products marked as an "Online Deal" will have online exclusive discounts.

Free shipping for orders over R500

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge R90 (click and collect) or R100 (door to door) on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Free and easy returns

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

Product Description

Bybelstudie oor God se skepping en Sy wonderlike beloftes vir die mens

Waar begin jy as jy die grootheid van God wil ken? Heel aan die begin, natuurlik! God het alles geskep, ook jou unieke kind. Die aarde se wonderlike begin is ’n prettige manier vir jou kind om oor ’n tydperk van tien weke die Bybel te verken en ’n fondament te bou om ook in die toekoms God se Woord te bestudeer.

Hierdie opwindende en boeiende Bybelstudie oor Genesis 1-3 sal 8- tot 12-jariges help om ’n beter begrip en waardering vir God se wonderlike skepping te kry. Die Bybelstudie bevat interessante feite, definisies van belangrike woorde, vrae om elke dag te oordink en Bybelverse om te onthou.

Hierdie diepgaande studie van die skepping en die sondeval sal jou kind toerus om:

  • God regtig te leer ken.
  • toe te neem in kennis van hoe God alles geskep het.
  • gewone mense te ontmoet wat op buitengewone maniere deur God gebruik is.
  • sterk te staan in die waarheid en nie deur leuens mislei te word nie.
  • te kan getuig oor hoe wonderlik God is.

Kinders se geloof sal al hoe sterker word namate hulle leer oor die aarde se wonderlike begin!

  • 10 weke lange Bybelstudie vir kinders tussen 8 en 12.
  • Kaartjies met onthou-verse om uit te knip.
  • Definisies wat belangrike woorde verduidelik.
  • 96 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Earth’s Epic Start.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638010954

Author : Christyne Hinn,Costi W. Hinn

Language : Afrikaans

Size : 229 mm x 178 mm x 10 mm

Page Count : 96

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

DELIVERIES

We offer fast and reliable door-to-door delivery through The Courier Guy. For added convenience, you can choose Click & Collect at a nearby Pargo or PostNet pickup point during checkout. All international orders are delivered through DHL.