PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bruistablette Vir Die Lewe (Sagteband)

SAVE
R60
Bruistablette Vir Die Lewe (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Bruistablette Vir Die Lewe (Sagteband)
  • Bruistablette Vir Die Lewe (Sagteband)

    CUM Books
    Susan Coetzer
    Regular price
    R280.00
    Sale price
    R220.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796320490

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die geliefde Susan Coetzer nooi jou saam op 'n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met 'n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op 'n teksvers en aangevul met 'n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is 'n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die oppe en awwe van ons alledaagse werklikheid.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9780796320490
    3. Barcode : 9780796320490
    4. Size : 152 x 234 mm
    5. Long Author : Susan Coetzer
    1. Number of Pages : 408 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed